“Praat gerus saam oor dinge waaroor ons almal wonder”
geen eiertjie te groot of te klein...
Welkom by die blogblad van NG Kerk Die Vleie. Hier wil ons op ‘n ligter noot gesels oor dinge wat saakmaak, dinge wat nie saakmaak nie, dinge van die hart, dinge van die siel, of sommer net dinge wat knaag.
Welcome to our blogspot. here we talk about anything. Small things, big things, things that excite, things that make us sad and just plain things that are just things…
Die jeug vandag praat anders, dink anders, trek anders aan en het ander opinies. En ook reg so. Kom sê jou sê op ‘n veilige plek en word deel van ‘n groep jong mense wat jou hartstaal praat.